top of page

Red die Eike

Die historiese Eikeboomlaning is sinoniem met Potchefstroom, maar baie van die bome is besig om swaar te kry en te sterf.

Vind meer uit oor wat jy kan doen om te help.

Kyk wat in die nuus gesê word oor die eikeboomlaning.

Lees oor wie almal betrokke is, en wat gedoen word om die eike te beskerm.

bottom of page