top of page

NUUS

VIDEOS

Potchefstroom is home to longest oak tree lane in the southern hemisphere

Video deur SABC News

ARTIKELS

July 19, 2018

Kom neem deel aan Klawerhof Dameskoshuis se pretloop ten bate van die Eikelaan!

[Potchefstroom Herald]

March 15, 2018

Lede en studente van die NWU vorm deel van die poging om Potchefstroom se eikebome te red.

[NWU Nuus]

December 10, 2017

Ons eikebome kry swaar in die hitte. As jy 'n eikeboom - of enige straatboom - op jou sypaadjie het, gee asseblief water. Kyk na hierdie planne wat 'n leser van Tuis gemaak het om gryswater te benut. 

[NUUS24]

November 23, 2017

Hoewel vele hande reeds ingegryp het om die historiese Eikelaan in Potchefstroom te red, het dié bome steeds die gemeenskap se hulp nodig om te oorleef.

[Potchefstroom Herald]

November 10, 2017

Baie lede van die Potchefstroom gemeenskap het bymekaargekom vir die "Red die Eikeboomlaning" kunsuitstalling deur NWU studente.

[NUUS24]

February 02, 2017

Potchefstroom se historiese eikelaan is besig om te sterf as gevolg van stedelike ontwikkeling en 'n gebrek aan water.

[NUUS24]

Please reload

"Dis deel van Potch se karakter"

Video deur eNCAeNUUS

bottom of page