top of page

WAT KAN EK DOEN?

As jy eike op jou eiendom het...

  • Gee die eike gereeld water

  • Moenie onder die bome plavei nie

  • Moenie onder die bome parkeer nie

  • Maak tuin onder die eikebome sodat hulle gereeld water en aandag kry

​

​

Finansiële Ondersteuning

Wat ons op hierdie stadium die nodigste het, is fondse. 

Een van die maniere om die Eike te red is deur die installasie van sommige water-deurlaatbare oppervlaktes in die hoër verkeersareas op die Bult, maar is so duur dat dit neerkom op bykans R35 000 per boom. Kostes is egter nie daartoe beperk nie, en verdere navorsing is nog onderweg wat infrastruktuur-veranderinge sal noodsaak.
 

Ons is van jou afhanklik om die bome te red. Elke paar rand help!​

​

BANKBESONDERHEDE

Heritage Potchefstroom Erfenis
ABSA Potchefstroom
Rek nr: 0680790582
VERWYSING: Eikelaning

bottom of page