top of page

Gedigte

In 2017 het Lennie Gouws 'n praatjie gelewer oor die Eike vir die eerstejaar Skryfkuns-studente van die NWU. Na aanleiding daarvan het hulle gedigte geskryf - lees hier daarvan!

​

Kuns

Kyk hier na fotos van die Red Die Eikelaan kunsuitstalling wat November 2017 by die Potchefstroom museum gehou is.

KREATIEF

OOR ONS >

Ons is 'n groep Potchefstromers vir wie die Eikeboomlaning na aan die hart lê. Ons het hierdie projek begin om die bewaring van ons kosbare erfenis te bewerkstellig.

© 2021 by Eikelaan Potchefstroom
Proudly created with Wix.com

  • Facebook - Black Circle
  • Instagram - Black Circle

KONTAK ONS >

​

E: eikelaanpotch@gmail.com

bottom of page