Mej Suid-Afrika besoek die Eikeboomlaning!

Sep 20, 2017
1 min read
Updated: Jun 14, 2018
Demi-Leigh Nel-Peters, ons beeldskone Mej Suid-Afrika en NWU-alumnus het onlangs 'n besoek afgelê aan die Eikeboomlaning ter ondersteuning van die #RedDieEike projek!
Fotograaf: Marnus Botha



Comments